Die Uile in die stad

R130,43

Onderweg na Johannesburg versteek iemand geroofde diamante in Jorsie se tas. So beland hy en sy vriende – die Uile – in die middel van ‘n ondergrondse smokkelnetwerk gelei deur die wreedaardige Lan Fu. En wanneer die moeilikheid hulle tot by ‘n verlate mynskag bring, raak dinge eers gevaarlik. Hoe op aarde gaan die Uile hierdie keer ontsnap?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781869198541

Number Of Pages

160

File Size

1.86 mb

Format

PDF

Edition

10