Dis 1984. PW Botha is desperaat. As Nelson Mandela in die tronk sterf, gaan die land ontplof. Mandela, Prisonier 913, weet dat ‘n vryheidstryd se uitkoms afhang van of daar met “die vyand” gepraat word. Kobie Coetsee, minister van justisie, weet dat 913 ‘n belangrike leier is wat dringend vrygelaat moet word. In opdrag van Botha begin Coetsee in die geheim met Mandela praat, die eerste uit die NP om dit te doen.
Die tronkgesprekke
R243,48
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624086758 |
Number Of Pages | 248 |
File Size | 0.75 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 02-10-2018 |