Die Trekos en trektoerusting in Suid-Afrika

R304,35

Hierdie boek is ’n geskiedkundige en kultuurhistoriese juweeltjie. Baie selde kom handwerkers by skryf uit, en gevolglik word baie van die kundigheid en vaardigheid van hele praktiese beroepe en ondernemings nooit geboekstaaf nie. As dit nie vir die enkele dagboek van Louis Trichard was nie, het ons min geweet van die lewe op die Groot Trek. Die togryer-era en bedryf waarby honderde duisende betrokke was het nie ’n enkele eerstehandse verslag nagelaat nie, net die geromantiseerde en erg verwronge “Jock of the Bushveld.” Onder dié omstandighede is ’n dokument soos hierdie ’n rare aanwins.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781485311935

Number Of Pages

274

File Size

21.94 mb

Format

PDF