Die teenoorgestelde is net so waar

R221,74

Lien, Katryn en Charlotte was jare lank beste vriendinne, al was die vriendskat van die begin af onwaarskynlik. ’n Vlymskerp roman oor die verbintenis tussen drie jong vroue. ’n Aangrypende verhaal wat strek oor jare en skuif tussen kuns en seks, joga, vriendskap, lojaliteit en geheime. Deur die skrywer van In my vel.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798182362

Number Of Pages

288

File Size

0.64 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-10-2021