Die Straatspeurders: Sink of swem

R125,22

Die Straatspeurders is terug! Hierdie keer moet Vuyo en sy vriende, Victor, Sizwe en Tembile ’n bende skurke uitoorlê wat boot-eienaars in Houtbaai-hawe afpers deur hulle boot op te blaas as hulle nie toegee aan hulle eise vir geld nie. Die aksie neem Sizwe na die oop see, maar hy kan nie swem nie! Gaan hy sink? Is dit wat jy dink? Die sewende boek in die opwindende Die Straatspeurders-reeks

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798153041

Number Of Pages

80

File Size

0.34 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2011