Die stomme aarde: ‘n keur

R252,17

’n Keur uit al die digbundels van hierdie Hertzopgpryswenner, een van die heel belangrikste skrywers in Afrikaans. Die skrywer het self die keuse van 137 gedigte uit haar sewe digbundels gedoen. (Vir die bysiende leser, Spieël van water, Van vergetelheid en van glans, Monsterverse, Die heengaanrefrein, Aan die Kaap geskryf, Spesmase.)

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798173100

Number Of Pages

136

File Size

0.62 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-07-2016