Die Skyn van tuiskoms

R252,17

Lina Spies se debuutbundel, Digby Vergenoeg(1971), is destyds bekroon met sowel die Ingrid Jonker- as die Eugène Marais-pryse. Hierdie keur is ’n erkenning en bevestiging van ’n belangrike en beleë digterskap wat oor byna veertig jaar strek. Die keuse van gedigte uit haar agt digbundels is gemaak deur die digter Johann de Lange.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798153751

Number Of Pages

144

File Size

0.52 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-04-2011