Die Silberstein-trilogie

R300,00

Etienne Leroux was een van die belangrikste Sestigers en het groot vernuwing in die Afrikaanse letterkunde meegebring. Hierdie trilogie sluit die romans Sewe dae by die Silbersteins (1962), Een vir Azazel (1964) en Die derde oog (1966) in. Die eerste roman is bekroon met die Hertzogprys en is die verslag van Henry van Eeden se weeklange besoek aan die Silbersteins se landgoed om Salome, sy toekomstige bruid, te ontmoet.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798167413

Number Of Pages

383

File Size

1.09 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

25-06-2014