Die siel van `n mier 9 (HL) Afrikaans Novel (CAPS)

R16,90

Guh! Hulle se? ontgroening bestaan nie meer nie, maar vra maar net vir Mier Rossouw en sy vriende van Laerskool Onthoven … nou almal op hoe?rskool in die Moot, ‘n gebied aan die “ander kant” van die berg waar hulle vandaan kom. En da?a?r is alles werklik anders as waaraan hulle gewoond is. Hulle is wel nou al in graad 9, maar niemand het nog vergeet hoe hulle, en veral Mier, hul briljante dog skaam vriend, in graad 8 deur die huidige skoolboelie, Wouter Wolmarans, verneder en seergemaak is nie …
Die vyfstuks bestaan uit Mier; dromer & nerd Francois; stadsjapie & straatwyse Miranda; nuweling Sweetness van Limpopo; en Boela, vantevore die groot boelie op laerskool, wat hom intussen aan Mier & kie se kant geskaar het. Hulle avonture in die Moot wissel van ‘n gospeldiens op ‘n Putco- bus op pad huis toe, tot ‘n rugby-oefening by Adelaars wat niemand ooit sal vergeet nie. Tussen vuiste en vloeke word daar soms nuwe vriendskappe gesmee. Want niemand moet o?o?it met iemand naby Boela sukkel nie …
Grootword is nie maklik nie, vind Mier uit. En alles kan nie langer net in jou kop gebeur nie. Want die lewe kom soms van buite af, en trek jou uit jou kop uit. Of dit nou deur Wouter Wolmarans gebeur of deur sy geliefde oupa Bob wat gaan staan en siek word het … En dan moet jy iets terugdoen

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781430713845_1yr

Number Of Pages

128

File Size

3.55 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-07-2017