Die seders van Libanon

R221,74

Ilizabith, Pascale, Talitha en Yasmine: Vier vroue se paaie kruis; elkeen moet besluit of sy bereid is om te doen wat God van haar vra. Met hierdie boek neem aktrise en skrywer Adriana Faling ons op ‘n ontdekkingsreis deur die werklikheid van die vervolgde kerk. Vlugtelingkampe en mensehandel maak deel uit van die ongenaakbare wêreld waarin vier vroue lewensbelangrike besluite moet neem.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796321527

Number Of Pages

352

File Size

2.51 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-09-2019