Die rooikop en die redakteur en ander stories

R204,35

Vóór etlike pryse en internasionale aansien het André P. Brink sy loopbaan begin as skrywer van spannings- en liefdesverhale met ’n humoristiese inslag. Die vermaaklike verhale in dié bundel het gedurende die 50’s in die Die Huisgenoot en Die Brandwag verskyn. Sy humor word met ’n tikkie nostalgie vermeng – perfek vir ’n ouer én nuwe geslag lesers.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798177030

Number Of Pages

256

File Size

0.66 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-04-2018