Kahlil Gibran word vandag beskou as die mees gelese digter naas Shakespeare en Lao-Tzu. En Die profeet is sowaar sy meesterstuk.. Dit word algemeen beskou as een van die mees klassieke werke van ons tyd, veral omdat die skrywer se eie geestelike behoeftes so treffend daarin weerspieƫl word. In diƩ bundel vind ons voedsel vir die gees en die verstand.
Die Profeet
R160,87
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780795703249 |
Number Of Pages | 104 |
File Size | 0.16 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-09-2011 |