Die Pro

R139,13

’n Aangrypende verhaal oor vriendskap, verlies en die demone wat tieners moet takel in die proses van grootword, geskryf in die taal van vandag se tiener. Die hoofkarakter is ’n 16-jarige seun wat versot is op branderplankry, ’n karakter met wie tieners, en veral seuns, maklik sal kan identifiseer.
Nou ook ‘n rolprent met Ballade vir ‘n Enkeling se gewilde Edwin van der Walt in die rolverdeling van jong akteurs.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624076544

Number Of Pages

128

File Size

0.58 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-10-2015