Die Portier

R256,52

’n Splinternuwe lekkerleesroman deur die gewilde Pat Stamatélos, skrywer van Kroes en Die val van die dice. Max is onlangs gediagnoseer met obsessief-kompulsiewe gedrag, en die enigste manier om beter te raak, is om by ’n hospitaal te gaan werk, as portier.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795703386

Number Of Pages

288

File Size

1.13 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2011