Die Poort 1: Bewakers

R147,83

In Boskloof is vreemde dinge aan die gebeur. Vrouens verdwyn spoorlos en onverklaarbaar. Terselfdertyd word Kali bewus van stemme in haar kop. Probeer iemand vir haar iets sĂȘ? En dan is daar die merk agter haar nek. . . dit was nog altyd daar, maar nou brand en gloei dit. In Boek 1 vind Kali en haar vriende uit hulle is Bewakers, ‘n groep waarvan hulle reeds van geboorte deel is. Die Ander bedreig weer die Poort en die Bewakers word byeengeroep.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624077480

Number Of Pages

144

File Size

0.48 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-07-2016