Elke dag se ervarings in die lewe van ’n gewone huisvrou, dit is die boustof van hierdie essays. Maar soos die storiekoning van ouds die dinge wat hy aanraak in goud kon verander, so het Audrey Blignault die slag om uit die eenvoudige belewenisse van ’n huisvrou glansende avonture en kosbare kleinode van die gees op te tower. Alba Bouwer

Die plesierboom
R213,04
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624078432 |
Number Of Pages | 149 |
File Size | 0.73 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 17-07-2016 |