’n Lekker vrolike bundel stories oor die snaakse doen en late van die Pikkewouters van Amper-Stamperland. ’n Pikkewouter lyk amper soos ’n kabouter, maar ook ’n bietjie soos ’n pikkewyn. Die land waar hulle woon se naam is Amper-Stamperland. Klassieke stories wat al vir baie jare kinders en grootmense veel plesier verskaf het.
![Die Pikkewouters van Amper-stamperland](https://img2.snapplify.com/3fcaa61ddaba86b53bd61c66090ee1e4/nbpublishers/9780798153065.jpg)
Die Pikkewouters van Amper-stamperland
R126,09
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798153065 |
Number Of Pages | 80 |
File Size | 0.73 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-04-2011 |