Ná drie jaar in Parys keer Tinka terug na Pretoria, en haar voete word letterlik onder haar uitgeslaan toe Rheeder Vermooten, haar donkerkopheld, die deur oopmaak van die eerste tuinwoonstel waarna sy gaan kyk. Maar die hart praat ’n taal wat ‘n vrou nie altyd verstaan nie. . .
Die paradysman
R82,61
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624050384 |
Number Of Pages | 224 |
File Size | 0.91 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-09-2011 |