Die ou vrou en die priester en ander verhale

R169,57

Die ou vrou en die priester is Cilliers se eerste eie kortverhaalbundel. Verskeie klassieke temas word onder die loep geneem: dit wat in ’n huwelik ongesê bly tussen man en vrou, die verband tussen ma en dogter, die oorweldigende blindheid van ’n eerste liefde, en bowenal die uitdagings van oud word. ’n Diep menslikheid straal uit die stories.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798177009

Number Of Pages

192

File Size

0.58 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

19-02-2018