In die Anglo-Boereoorlog is die stryd nie net op die slagveld nie, maar ook tot op plaashuise se stoepe gevoer. Die aanhouding van vroue en kinders in konsentrasiekampe was deel van ‘n totale of volskaalse oorlog wat die Britse Ryk teen stryders én burgerlikes van die twee Boererepublieke geloods het. Die oorlog kom huis toe ondersoek die oorsake en verloop van hierdie tragiese gebeure.
Die oorlog kom huis toe
R321,74
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624058984 |
Number Of Pages | 272 |
File Size | 31.81 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 14-10-2013 |