Die muur van die pes

R300,00

Een van die ergste vorms van die Swart Dood in die 14de eeu het sy slagoffers binne vyf dae uitgewis. Maar dat daar ander, subtiele, moderne en ewe dodelike vorme bestaan van die Pes wat in die donker wandel, ontdek die bruin Kaapse meisie Andrea Malgas gedurende die vyf dae wat sy ná ’n jarelange verblyf in Europa in Provence deurbring. Wat sy ontdek in die skokkende ontknoping van ’n lewe, herleef in vyf dae, is nie iets negatiefs nie, maar die ontroerende besef dat mure ook afgebreek kan word.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798173124

Number Of Pages

352

File Size

1.56 mb

Format

EPUB

Edition

2

Published

16-04-2016