Berdine dink sy is gebore om ander tevrede te stel. Ná ‘n manipulerende verhouding besef sy dit nie is wat sy wil hê nie. Haar ma en ouma werk saam om Berdine terug te lok na haar herkoms. Daar wag ‘n blye weersiens maar ook moeilike keuses. Berdine kry helderheid nadat haar ouma haar die verhaal van haar grootouma en die se niggie Emma vertel.
Die lewe wat ek jou gegee het
R169,57
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796322678 |
Number Of Pages | 256 |
File Size | 0.71 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 16-09-2022 |