Jasper van Zyl se Die lewe tussen pikkewyne is ’n skerpsinnige en eiesinnige verwoording van hoe vreemd die mees vertroude dinge kan wees, hoe onheilspellend dit wat die naaste aan ons is. Sy digterstem is nuut en vars, sy beeldgebruik is tegelyk konkreet en verbluffend surrealisties. In vers na vers neem hy jou op ’n woordavontuur wat jou lig verbyster maar tintelend laat.
Die Lewe tussen pikkewyne
R138,26
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624053460 |
Number Of Pages | 48 |
File Size | 0.43 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-05-2011 |