Die leliemoordenaar

R282,61

Johannesburg, 1985. Braam Brink, joernalis, ontmoet sy pel Adam Williams vir ontbyt. Adam onthul sy rol as soldaat tydens die apartheidsregime, en kort daarna word Braam se liggaam gevind. Dertig jaar later volg speurder Daniella Hector, Braam se dogter, die spoor van ’n reeksmoordenaar. Waarom vind die moorde altyd ’n paar weke ná mekaar plaas? En hoe hou dit verband met die dood van Danny se pa?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798174220

Number Of Pages

352

File Size

0.96 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

18-10-2016