Die-kwart-voor-sewe-lelie (skooluitgawe)

R247,83

In Die kwart-voor-sewe-lelie skryf Eleanor Baker met ’n satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en wee van ’n stadsgesin wat bestaan uit ’n vergeetagtige ma, ’n gemoedelike pa, Iris en haar twee susters, Elsa en Kara, hul “Hollandse” hond, ’n huishulp wat presies weet wat sy wil hê en ’n buite-aardse beskermengel met ’n aardse humorsin.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798165952

Number Of Pages

272

File Size

0.93 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

30-09-2013