Die kroon van Keurboslaan #4

R139,13

’n Gevaarlike epidemie versprei op Keurboslaan en trek die meeste van die leerders en baie van die personeel plat. Ook doktor Serfontein word baie siek. Die dokters word bygestaan deur die skool se nuwe sekretaresse, Helen Bieleveld, ’n pragtige weduwee wat op Keurboslaan ’n nuwe begin wil maak. Wrywing tussen die onderhoofseun en hoofseun het tot gevolg dat een van hulle met ’n ernstige breinbesering in die hospitaal beland en boonop word die hoof, Krynauw en Helen deur ’n groep booswigte van oorkant die Swazilandse grens oorrompel wanneer hulle twee leerders probeer red.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798153898

Number Of Pages

160

File Size

0.70 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2011