Die kinders van Spookwerwe

R273,91

Milano Kaliempie is Mieta en Hennerik se enigste vlaktekuiken op die plaas Spookwerwe in die dorre Bo-Karoo. Hul buurman, Geelsuiker, leer Milano die geheime van die veld, en op die werf is dit Mieta wat douvoordag brood inknie en die hartklop van hul bestaan is. Dié roman sal soos die vaal stof van die Bo-Karoo diep in jou hart kom lê.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798177191

Number Of Pages

352

File Size

1.28 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

04-07-2019