Ses jaar ná Bloedvreemd skryf Juliana Coetzer wat hét geword van haar dogter, Anneke, wat op sewejarige ouderdom ’n breinvirus opgedoen het. Met ‘n skreiend eerlike stem skryf Juliana oor die verdere reis. Anneke kan al hoe minder praat en verstaan, en steeds probeer sy haar onafhanklikheid behou. Maar elke dag bring sy eie uitdagings . . .
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798181891 |
Number Of Pages | 256 |
File Size | 0.48 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 07-02-2021 |