Die psalms is een van die mees geliefde dele in die Bybel. Dit daag uit, aanbid en bevestig God se bemoeienis met die mens. Elias P Nel deel in ‘n outentieke stem tekste uit Psalms en ander Bybelboeke in Boesmanlandse Afrikaans. Tekste wat oorgeskryf is sluit Psalms, Spreuke, Lukas, Johannes, Handelinge, Romeine en Openbaring in.

Die Jirre is my Wagter
R113,04
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796322937 |
Number Of Pages | 88 |
File Size | 0.66 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 19-04-2022 |