Die jaar toe Emma begin kook het

R204,35

Ná die bruilof-fiasko met die hoenderpastei in die Upingtonse somerhitte, verloor sjef Emma haar humeur . . . én haar werk. Sy begin oor by die Chantilly-restaurant op Hermanus en raak betrokke in allerhande gekonkel op dié kusdorpie met die kriminele element. Die personeel is soos haar nuwe familie, en dan is daar die aantreklike maar befoeterde eienaar, Greg van Heerden, met sy sensuele stem . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624063964

Number Of Pages

224

File Size

1.99 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-05-2015