Vir alle mense word dit soms nag vir hulle siele, maar dan volg daar weer ’n dag wat helder is. Danie Botha versamel hier sy kortverhale, rubrieke, artikels en gedigte waarin dié man van die uitgewerswese, radio en teater sulke dae in sy lewe oproep – met eerlikheid, sensitiwiteit én spitsvondigheid.
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624070139 |
Number Of Pages | 320 |
File Size | 2.37 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 08-08-2014 |