Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte

R252,17

Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte is ’n versamelbundel van die gewildste liefdesgedigte in Afrikaans. Die bundel het oorspronklik in 1986 verskyn en is in 1992, 2001 en 2010 bygewerk. Die bundel word saamgestel deur digter Fanie Olivier, en bevat gedigte uit die kanon en verse sedert 2010. ’n Toeganklike bundel, betyds vir Valentynsdag.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798170413

Number Of Pages

288

File Size

2.64 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-01-2016