Die Groot Jaco Jacobs Storieboek

R183,00

Vir die eerste keer word vyf van Jaco Jacobs se gewilde kinderverhale saam in een waarde-vir-geld omnibus uitgegee! Geniet hierdie fantastiese verhale oor onbeskofte feetjies, ’n geheimsinnige meermin, ’n superheld-boetie, ’n baie stink poets en ’n klomp raserige dinosourusse! Die omnibus bevat: Pasop vir die feetjies; Borrels; Superboetie; Koebaai, Gorilla en Die probleem met dinosourusse.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799392418

Number Of Pages

200

File Size

21.01 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-10-2019