Die groot gedagte

R286,96

Die groot gedagte, die eerste omvattende kosmologie-boek in Afrikaans, het by eerste publikasie groot opslae gemaak. Dié boek is ‘n uitgebreide uitgawe van daardie eerste een, en sluit nuwe kennis in oor die talle ontdekkings oor die kosmos en kwantumfisika die afgelope dekade. Bekende oud-joernalis Gideon Joubert bied die inligting pakkend aan vir kenners én leke, en maak met helder, verstaanbare taal selfs ingewikkelde begrippe toeganklik.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624052050

Number Of Pages

400

File Size

8.41 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

16-09-2013