Die groot gebedeboek bevat meer as 500 klassieke en eietydse gebede. Meer as 300 mense – van verskillende tye en kulture – stort in aangrypende gebede hul emosies, probleme, worsteling én hul liefde vir en verwondering oor God uit.

Die groot gebedeboek
R221,74
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796319036 |
Number Of Pages | 448 |
File Size | 1.57 mb |
Format | EPUB |
Edition | 2 |
Published | 17-09-2014 |