Die goudkewers: Die Mannheim-sage 2

R269,57

Die Johannesburgers word met nuwe uitdagings gekonfronteer ná die goudstormloop. Kit Malloy beplan om ’n kontroversiële suiweringsmetode op die been te bring. Deborah Mannheim worstel met haar liefde vir Malloy en haar lojaliteit teenoor die Mannheims. Op politieke gebied bereik die wantroue tussen die Boere en Britte ’n breekpunt. Malloy en Karl Mannheim moet kant kies. En Mannheim is steeds vasbeslote om sy vrou, Deborah, se respek te herwin.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798174831

Number Of Pages

616

File Size

1.61 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-07-2017