Die goudbaronne: Die Mannheim-sage 3

R269,57

Die spanninge tussen Deborah, Karl en Kit woed steeds. Deborah se verbittering teenoor Karl vererger en haar liefde vir Kit versuur. Weens Karl se onvermoë om Deborah se liefde te herwin, word die lewe vir hom onuithoudbaar. Die Eerste Wêreldoorlog breek uit, en Kurt en Vickey val vas in Europa. Wat hou die toekoms vir die Mannheims en Malloys in?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798174862

Number Of Pages

520

File Size

1.35 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

23-10-2017