Die Geheime Kamer

R230,00

Sandra du Toit, ’n joernalis, word op die 31ste Augustus ontvoer en in die “geheime kamer” van ’n huis by die see opgesluit. Haar ontvoerder is Gert Cloete, ’n man wat ’n obsessie ontwikkel het met die Mona Lisa en die Maagd Maria. Gert is ’n man met vreemde dryfvere. Hy glo dat hy die bose wêreld sal verander deur sy verering van ’n maagdelike godin …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799352856

Number Of Pages

228

File Size

0.93 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-10-2011