Dis die goudstormloop van die 1880’s. Hebsug, verraad en passie is aan die orde van die dag. Die sewentienjarige Deborah von Albein moet hul familieplaas in die Karoo verlaat en na die Goudstad verhuis. Dis hiér, terwyl sy as hul gesin se broodwinner optree, waar sy moet kies tussen Kit Malloy, ’n ambisieuse dobbelsaloneienaar, en Karl Mannheim, die eksentrieke erfgenaam van die Mannheim-fortuin. Onvermydelike konfrontasies volg. En só begin die drieluik van Die Mannheim-sage . . .
Die fortuinsoekers: Die Mannheim-sage 1
R260,87
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798174558 |
Number Of Pages | 688 |
File Size | 1.81 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 06-04-2017 |