Die ewigheid in my hart

R204,35

In die hart van God se Woord is die Psalms – liedere en gebede van ‘n ou volk opgeteken met al hulle uitbundige vreugde, diepe hartseer, worstelinge, onbegrip en moedeloosheid. Sóveel hiervan is steeds van toepassing op vandag. Dus is die gebede in hierdie boek in gesprek met Psalms gebid. Dit bring ‘n duideliker blik op die Eerste Adres vir ons hedendaagse vrae, ons kleingeloof en twyfel – en die genadige sekerhede. En vir ál ons lof, dank en aanbidding.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796318947

Number Of Pages

388

File Size

1.30 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

25-09-2015