Nina Joubert verloor haar pos in die SAPD en sit boonop met die nadraai van ’n mislukte verhouding wat sy moet verwerk. Toe sy ’n pos as polisie-informant in Zambië aangebied word, aanvaar sy dit maar word verskeur tussen haar eintlike missie en haar verraderlike hart.
![Die engele staar](https://img2.snapplify.com/4521b535aba40d82da18649d8309a5da/nbpublishers/9780624050636.jpg)
Die engele staar
R82,61
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624050636 |
Number Of Pages | 224 |
File Size | 0.46 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-09-2011 |