Die einde van die wêreld

R286,96

Daar is al oorgenoeg eindes vir die wêreld voorspel. Hoe sal dit nou regtig gebeur? Johannes de Villiers ondersoek die profesieë van Nostradamus en Siener van Rensburg, ons ontstuimige son, natuurrampe, meteoriete en eindvisies eie aan Suid-Afrika.Jy kan oorleef – vind uit wat om te doen in die eerste vyf minute ná die groot ramp.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624057963

Number Of Pages

192

File Size

0.54 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

25-07-2012