Die eerste siklus

R313,04

Die eerste lewe van Colet (1955), ’n ontwikkelingsroman, Hilaria (1957) die vervolg daarop, en Die mugu (1959), ’n satiriese reisverhaal , is die eerste keer in samehangende geheel in 1986 gepubliseer. Die romans vorm die eerste siklus “in die groter siklus-in-wording wat Etienne Leroux se werk in wese is”, soos Elize Botha dit beskryf, en vestig reeds die patroon van mitiese parallelle.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798158848

Number Of Pages

432

File Size

1.19 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

19-04-2012