Die draakprinse

R80,95

Hierdie spannende fantasieverhaal voer jou weg na ‘n w�reld van lank gelede met gediertes wat in ‘n kasteel se donker klipgange vir jou wag, bloedwolwe wat honger rondsluip en yslike groot maandrake. Die 12-jarige prins, Brenin, moet onskuldige meisies red uit die greep van sy bose ouer broer, die wrede Silas. Die vurige jagter Sabriena en die beeldskone Ciska word deel van sy avontuur. As jy dapper genoeg is om ook die avontuur aan te durf, begin dadelik lees. Hierdie boek sal jou skoon van jou selfoon laat vergeet!
Contributing authors: C.Erasmus; R. Foote

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9780199051786

Number Of Pages

0

File Size

1.31 mb

Format

EPUB

Published

29-11-2013