Oupa Dinges het ‘n nuwe uitvinding: ’n laserstraal wat ’n enkele koringkorrel eensklaps so groot kan laat groei dat ’n mens ’n hele brood daarvan kan bak. Maar dinge loop skeef toe dié SuperMega-Vergroterstraal per ongeluk van ’n spieël weerkaats en Jannus en sy oupa tref. Die twee van hulle begin krimp en krimp . . .
![Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp](https://img2.snapplify.com/74cd469172e058c6bc022bd152971d52/nbpublishers/9780624068372.jpg)
Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp
R126,09
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624068372 |
Number Of Pages | 56 |
File Size | 7.49 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 30-06-2014 |