Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see

R126,09

Oupa Dinges het die eier van ‘n oer-seemonster in sy laboratorium, waar hy dit moet ondersoek. Jannus en Kriek hoop natuurlik dat dit nog lewend is, want dan moet dit mos een of ander tyd uitbroei? Oupa se plan is om dit terug te neem na waar dit vandaan kom, diep onder die Suid-Atlantiese Oseaan. En hy neem vir Jannus en Kriek saam!

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780624062929

Number Of Pages

56

File Size

8.65 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

31-03-2014