Die dinge van ’n kind

R247,83

Die dinge van ‘n kind ​is die verhaal van Mart se inleiding tot volwassenheid saam met die mooi, rebelse Dalena. Deur traumas van vroeë swangerskap, dwelms en selfmoord in haar vriendekring leer sy wat dit kos om te lewe en te bly glo, tussen politieke leuens en die verminking, fisiek én geestelik, van jong mans in die Grensoorlog. ’n Onthutsende eerlike boek oor vrouword en die verlies van onskuld op seksuele, politieke en morele vlak.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624080381

Number Of Pages

272

File Size

0.74 mb

Format

EPUB

Published

01-07-2016