’n Versameling grappe wat Kerneels Breytenbach uit alle oorde versamel het om die oorlog tussen die geslagte behoorlik te dokumenteer. Die grappe wissel van die doodonskuldige tot dié wat jou ouma dalk sal laat bloos.
Die Ding tussen man en vrou
R243,48
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798158879 |
Number Of Pages | 128 |
File Size | 0.79 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 15-09-2009 |