Die dekonstruksie van Retta Blom

R247,83

Jare lank al is Lauretta Blom ’n gedienstige huisvrou in haar beige paleis, maar met haar en Tobias se seuns uit die huis, wonder sy oor als wat sy nié gedoen het nie en hoe dit haar gevorm het. Toe sy begin vermoed dat Tobie iets wegsteek, besluit sy om dié dinge te doen wat sy nooit tevore aangedurf het nie. ’n Road trip saam met haar kunstenaarsvriendin lei na die ontwaking van ’n nuwe Retta op ’n kleinhoewe buite Bethulie en na onthullings in die Kaap wat haar hele lewe omverwerp.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795709005

Number Of Pages

320

File Size

0.77 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

31-05-2019