Die probleem met Lizl Landman is dat sy briljant is. Beeldskoon, blond, ’n gekurfde droom . . . maar te professioneel perfek vir Willem Claassen se ego. Die twee top mediese studente is in ewige kompetisie. En die liefde hou nie van kompetisie nie.

Die dae van ons nietigheid
R82,61
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624069669 |
Number Of Pages | 224 |
File Size | 0.94 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 28-02-2014 |